Skip to content

MISA verwelkom herroeping van voertuie, maar dring aan op sterker fokus op padveiligheid [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die jongste herroeping van sekere Jaguar Land Rover-voertuie beklemtoon die noodsaak om padveiligheid eerste te stel. Die herroeping volg na kommer oor ‘n enjinfout wat olielekkasies kan veroorsaak en ‘n gevaar vir ander padgebruikers, veral motorfietsryers, kan inhou. Die woordvoerder van MISA, Phakamile Hlubi-Majola, het werkgewers aangespoor om tegnici te bemagtig met die opleiding, hulpbronne en ondersteuning wat nodig is om terugroepherstelwerk veilig en doeltreffend uit te voer:

ENG PhakamileOnVehicleRecalls