Skip to content

MISA veroordeel MOTUS-afleggings ondanks goeie motorverkoopsyfers [KLANK]

# Die motorbedryf-vakbond MISA het die voertuighandelaar Motus gekritiseer vir die aflegging van 67 werknemers te midde van goeie voertuigverkoopsyfers en ‘n beter finansiële vertoning. MISA sê die afleggings is ongeregverdig en nie ‘n laaste uitweg nie. Hy voer aan Motus het versuim het om alternatiewe opsies te oorweeg tydens konsultasies. Die woordvoerder van MISA, Phakamile Hlubi-Majola, hou vol dat die Motus-groep afleggingsbepalings misbruik het om sy arbeidskoste te verlaag. Sy sê verskeie afleggingsgeskille dien voor die Arbeidshof:

ENG-Hlubi-MajolaOnMotus