Skip to content

MISA spreek kommer uit oor moontlike Eskom-kragonderbrekings in Johannesburg [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging het kommer uitgespreek oor die dreigement dat Eskom die elektrisiteitstoevoer na die Stad Johannesburg sal afsny weens onbetaalde munisipale skuld. Volgens die vereniging sal ‘n kragonderbreking ‘n verwoestende impak hê op huishoudings, ondernemings en werkgeleenthede regoor die land se ekonomiese spilpunt. Die woordvoerder van MISA, Phakamile Hlubi-Majola, sê die vakbond ondersteun die Organisasie teen Belastingmisbruik se beplande regstappe om die inperking te keer:

ENG PhakamileOnPowerCuts