Skip to content

Ministeries van Polisie en Justisie wil veiligheid by howe versterk [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die adjunk-minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê hulle is vasbesloste om meer sigbare wetstoepassing en hefboomtegnologie in te stel vir beskerming by howe. In die jongste geval is ‘n man verlede week buite die Landdroshof in Athlone, Kaapstad, doodgeskiet en twee mense gewond. Polisie-woordvoerder Kamogelo Mogotsi sê hulle oorweeg ook die wyer gebruik van videoverbindings om die vervoer van verhoorafwagtendes te beperk:

ENG KamogeloonCourts