Skip to content

Ministerie van Vervoer veroordeel moord op e-taxi-bestuurder by Maponya Winkelsentrum [KLANK]

# Die Ministerie van Vervoer het die moord op ‘n e-taxi-bestuurder by Maponya Winkelsentrum in Soweto, Gauteng, sterk veroordeel en noem die geweld onaanvaarbaar. Die regering werk saam met die taxibedryf om bedryfslisensies te digitaliseer om geweld aan te pak en roeteverwante geskille te verminder. Die ministerie se woordvoerder, Collen Msibi, sê nuwe regulasies vir e-taxi-dienste sal ook binnekort ingestel word, ‘n belangrike stap om veiligheid en toesig in die sektor te verbeter:

ENG MsibiOnEhailingDriver