Skip to content

Ministerie van Polisie bied ministeriële sake-ete aan [KLANK]

# Die Polisie-ministerie bied vanaand ʼn ministeriële sake-ete in Kemptonpark, Ekurhuleni, aan. Die geleentheid gaan die toenemende en doeltreffende samewerking tussen sakeondernemings en wetstoepassers beklemtoon. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die geleentheid sal belangrike verteenwoordigers van Business Against Crime South Africa, ander rolspelers in die sakewêreld en die polisie byeenbring om ʼn benadering van totale-regering, totale-samelewing te versterk om misdaad te bekamp en veiliger gemeenskappe te verseker:

ENG KamogeloonMinisterialBusiness