Skip to content

Ministerie sê Mchunu het nie klagte ingedien teen KZN se polisiehoof Mkhwanazi nie [KLANK]

# Die nasionale ministerie van Polisie ontken berigte dat minister Senzo Mchunu ʼn klagte by die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat ingedien het teen KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die polisiewaghond ondersoek Mkhwanazi omdat hy na bewering ingemeng het by die inhegtenisneming van ʼn senior beampte van die Departement van Korrektiewe Dienste wat beskuldig word dat hy ʼn dwelmkartel by die Westville-tronk bedryf. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die OPOD-ondersoek volg ná ʼn anonieme klagte van die publiek:

ENG KamogeloonCompiaint