# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die nuwe toerisme-uitvoeringslaboratorium is ‘n gesamentlike poging tussen die regering en die privaatsektor om teen 2030, 15-miljoen besoekers te lok, werkskepping te bevorder en toerisme se bruto binnelandse produkbydrae ‘n hupstoot te gee. De Lille het by Emperor’s Palace in Kemptonpark in Gauteng aangekondig die elektroniese reismagtigingstelsel sal volgende maand in werking tree en sal lugtoegang verbeter en produkte diversifiseer om vanaf erfenis- en township-ervarings tot welstandstoerisme te dek:
Minister van Toerisme en privaatsektor stuur uitvoeringslaboratorium van stapel [KLANK]
ENG PatriciaOnTourismLab