Skip to content

Minister van Polisie versoek vinnige ondersoek na sterftes van polisiebeamptes [KLANK]

# Minister van Polisie, Senzo Mchunu, vra vir ’n vinnige ondersoek na die sterftes van drie polisiebeamptes van Bloemfontein wie se liggame in die Hennopsrivier in Centurion gevind is. Hulle was op pad na Limpopo vir Operasie Vala Umgodi. Mchunu het in Bela-Bela in Limpopo gesê hulle wag op die uitslag van die lykskouings. Hy het ook die publiek gewaarsku om nie te spekuleer nie en vir geduld gevra terwyl die owerhede werk om die oorsaak van die tragedie vas te stel:

ENG-MchunuOnOfficers