Skip to content

Minister van Polisie stel nuwe forensiese laboratoriums bekend om agterstand te verminder [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê nuwe forensiese laboratoriums sal in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Vrystaat gebou word. Dit sal help om DNS-toetse te bespoedig en toksikologiese agterstande te verminder. Mchunu het aan die media gesê die nuwe geriewe sal die polisie se vermoë vergroot om bewyse vinniger te verwerk, die regstelsel te verbeter en misdaad doeltreffender te bekamp:

ENG MchunuOnForensicLabs