Skip to content

Minister van Polisie sê moordkoers daal in al die provinsies behalwe Noord-Kaap [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê moordsyfers het in agt van die nege provinsies afgeneem. Ses-duisend-467 mense is tussen Januarie en Maart dood – ‘n afname van 3,1-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Mchunu het tydens die vrystelling van die jongste misdaadstatistieke in Pretoria gesê die Noord-Kaap is die enigste provinsie wat ‘n toename in moorde aangeteken het. Hy sê die provinsie maak slegs twee-persent van die nasionale syfer uit:

ENG MchunuOnMurderRate