# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê die Polisieberaad van drie dae sal kritieke kwessies aanpak, insluitend doeltreffende wetstoepassing te midde van hulpbrontekorte, hoë misdaadsyfers en korrupsie, veral in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos- en Wes-Kaap. Mchunu het kommer oor toegang tot vuurwapens, georganiseerde misdaad en toenemende ontvoerings uitgelig. Hy het die belangrikheid van proaktiewe wetstoepassing, misdaadintelligensie en die gebruik van tegnologie beklemtoon, terwyl korrupsie aangepak word en beamptes se welstand verbeter word:
Minister van Polisie Mchunu gee uiteensetting van kritieke pro-aktiewe beleid om misdaad te bekamp [KLANK]
ENG-MchunuOnSafety