Skip to content

Minister van Openbare Werke begin ondersoek na ineenstorting van muur by Shembe-kerk [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ‘n volledige ondersoek na die ineenstorting van ‘n muur by die Nazareth Baptiste Kerk in Inanda, KwaZulu-Natal, moet voltooi word voordat konstruksie hervat word. Agt mense is Maandag beseer, met vier steeds in die hospitaal, toe ‘n keermuur ineengestort het. Macpherson het na ‘n besoek aan die terrein gesê die Shembe-kerk ondersteun ‘n ondersoek deur die Raad vir die Bou-omgewing om die oorsaak te bepaal:

ENG MacphersonOnWallCollapse