Skip to content

Minister van Menslike Nedersettings gee opdrag vir dringende behuisingshulp vir KZN-vloedslagoffers [KLANK]

# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het ‘n span ontplooi om vloedslagoffers in KwaZulu-Natal met noodbehuising by te staan. Die gebiede wat geraak is sluit in, Lamontville, Umlazi, en dele van die uGu- en King Cetshwayo-distrikte. Die span sal hierdie huishoudings registreer en bepaal wat die beste ingrypings sal wees, insluitend herbouing, hervestiging of die verskaffing van boumateriaal. Die woordvoerder, Tsekiso Machike, sê in samewerking met provinsiale owerhede wil hulle verseker gesinne kry voldoende skuiling:

 

ENG MachikeOnFloods