Skip to content

Minister van Landbou sê rooivleis is veilig ten spyte van bek-en-klouseer-uitbrekings [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het Suid-Afrikaners gerusgestel dat rooivleis in die land veilig is nadat bek-en-klouseer nou ook na die Noordwes-provinsie versprei het. ‘n Tweede bestelling entstowwe is sedertdien by die Botswana-entstofinstituut aangekoop, nadat die eerste besending vroeër die week aangekom het. Steenhuisen het Suid-Afrikaners gerusgestel dat rooivleis in die land veilig is om te eet:

ENGSteenhuisonvaccine