Skip to content

Minister van Gesondheid sê besteding aan gesondheid is ‘n ekonomiese belegging [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het Suid-Afrika se verbintenis tot universele gesondheidsorg deur die Nasionale Gesondheidsversekering bevestig. Motsoaledi het in KwaZulu-Natal op die tweede G20-werkgroep oor gesondheid gepraat en beklemtoon gesondheidsbesteding is ‘n ekonomiese belegging. Hy versoek innoverende befondsing, skuldverligting en wêreldwye gesondheidsvennootskappe om die gesondheidsorgstelsel te versterk en te verseker gehalte mediese dienste is toeganklik vir alle Suid-Afrikaners:

ENG-MotsoalediOnNHI