# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het skok uitgespreek nadat die Spesiale Ondersoekeenheid twee-miljard-rand se plundering by die Tembisa-hospitaal in Gauteng ontbloot het. Die ondersoek is in 2021 van stapel gestuur na die sluipmoord op die verklikker Babita Deokaran. Dit toon dat minstens drie gekoördineerde sindikate agter die korrupsie sit. Motsoaledi het met die ontvangs van die tussentydse verslag gevra hoekom die hospitaal geteiken is. Hy vra dat amptenare wat die netwerke bygestaan het, ondersoek moet word:
Minister van Gesondheid geskok oor R2-miljard se plundering by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG-MotsoalediOnSyndicates