# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die sukses van die 2025 begroting hang af van die regering se vermoë om dit effektief en doeltreffend te implementeer. Hy sê alhoewel beuidende fondse word in die begroting voorsien is, waaronder 490-miljard-rand vir infrastruktuur oor die volgende drie jaar, is die werklike uitdaging verantwoordelike besteding en toesig. Godongwana het die Parlement versoek om streng monitering te waarborg sodat hulpbronne behoorlik aangewend kan word:
Minister van Finansies sê sukses van begroting hang af van doeltreffende implementering [KLANK]
ENG GodongwanaOnSuccess