Skip to content

Minister van Elektrisiteit sê SA benodig R440-miljard om kragnetwerk te moderniseer [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika benodig 440-miljard-rand om die elektrisiteitsnetwerk te moderniseer en uit te brei. Die plan sluit die opgradering van transmissie-infrastruktuur in om energie-sekerheid te verbeter en hernubare krag te ondersteun. Ramokgopa het aan die media gesê die staat se finansiële beperkings beteken die regering moes hom wend tot onafhanklike verspreidingsvoorsieners om die nodige opgraderings te befonds:

ENG RamokgopaOnInvestment