Skip to content

Minister Tolashe vra dat Afrika-lande kinders se uitdagings dringend aanspreek [KLANK]

# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe sê die uitdagings wat kinders in Afrika in die gesig staar, is oorweldigend. Meer as een-duisend-300 kinders vanuit Afrika neem deel aan die tweejaarlikse Afrika Kinderberaad in Johannesburg wat vandag eindig. Tolashe sê miljoene kinders het nie toegang tot gehalte-skoolonderrig nie, word gedwing om kinderarbeid te doen, leef in konflikgebiede, en word gekonfronteer met vroeë gedwonge huwelike en uitbuiting. Sy voeg by dat ongeletterdheid en die gebrek aan gehalte-onderrig die hoofoorsake is waarom Afrika met armoede worstel:

ENG SisisionChildren