# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, verwelkom die lewenslange vonnisse vir Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn vir mensehandel en ontvoering van die sesjarige Joslin Smith. Die drie se name sal in die Kinderbeskermingsregister aangeteken word soos die Wes-Kaapse Hooggeregshof bepaal het. Die departement se woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die vonnisoplegging, tydens Kinderbeskermingsmaand, benadruk ‘n dringende behoefte aan die versterking van kinderveiligheidstelsels:
Minister Tolashe verwelkom lewenslange vonnisse in Joshlin Smith-saak [KLANK]
ENG-FutshaneOnRegister