# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die nuutaangestelde lede van die Varsprodukte-uitvoerbeheerraad verwelkom. Dit is ‘n onafhanklike diensverskaffer van kwaliteitsertifisering en verkoelingsketting-bestuurdienste vir produsente en uitvoerders van bederfbare produkte. Die woordvoerder van die departement, Joylene van Wyk, sê die wêreld se handelslandskap verander en rol van die beheerraad vir onafhanklike en internasionaal erkende sertifikasie en verkoelingsketting-bestuurdienste, is nou nodiger as ooit:
Minister Steenhuisen verwelkom nuwe lede van Varsprodukte-uitvoerbeheerraad KLANK]
AFR JoyleneONAppointed