Skip to content

Minister Steenhuisen tree op teen onreëlmatighede in die SA Veeartsenyraad se verkiesingsproses [KLANK]

# Die Landbouminister John Steenhuisen het ʼn volledige verslag aangevra oor die onlangse verkiesingsproses van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Raad. Dit volg nadat kommer uitgespreek is oor die proses se deursigtigheid en prosedurele integriteit. Die ministerie se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê dit sluit teenstrydige kommunikasie aan geregistreerde veeartse in oor stemdatums, die bevoegdheid van sekere kandidate en die regverdigheid en onafhanklikheid van die verifiëringsproses:

AFR JoyleneonElectionProcess