# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die G20 se klem op wetenskaplik-gegronde maatreëls, deursigtigheid en samewerking oor standaarde is goeie nuus vir uitvoerders, van vrugte en wyn tot diereprodukte. Hy het gister in Kaapstad aan die FNB-rondetafel deelgeneem waar hy verduidelik het hoe vanjaar se G20 kan help om tasbare voordele vir plaaslike vervaardigers, uitvoerders en landbou-ondernemings in te hou. Steenhuisen sê die regering werk daaraan om tegniese struikelblokke te verwyder, sertifisering te moderniseer en verskaffingslyne oop te hou:
Minister Steenhuisen sê regering werk om verskaffingslyne oop te hou [KLANK]
ENG SteenhuisenonTrade