# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het kommer uitgespreek oor die volgehoue gebrek aan verandering in Suid-Afrika se eiendomsagentskap-sektor. Sy het teenoor SABC News die regering se verbintenis beklemtoon om eerstekeer-huiskopers te ondersteun wat nie kwalifiseer vir ten volle gesubsidieerde GOP-huise en ook nie aan die kriteria vir tradisionele huislenings voldoen nie. Simelane vra planne om gelyke toegang tot behuising te bevorder:
Minister Simelane vra verandering in agentskapsektor [KLANK]
ENG-SimelaneOnEstate