# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing oor die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap van 1995, betreffende die verlies aan burgerskap. Die hof het verklaar dat ‘n gedeelte van die wet wat bepaal dat Suid-Afrikaners hulle burgerskap verloor as hulle vrywilliglik die nasionaliteit van ‘n ander land verkry, ongrondwetlik is. Schreiber sê sy departement sal nie slegs dié beslissing nakom nie, maar het onmiddellik daaraan begin werk om indiwidue wat geraak word, se burgerskap te herstel:
Minister Schreiber verwelkom Konstitusionele Hof se beslissing oor die Wet op Burgerskap [KLANK]
ENG SchreiberOnCompliance