Skip to content

Minister Ramokgopa vra om verskoning vir die skielike terugkeer van beurtkrag [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het om verskoning gevra vir gister se skielike terugkeer van beurtkrag, maar is steeds optimisties oor ‘n beurtkragvrye winter. Eskom is gedwing om fase 2-beurtkrag in aandspitstye in te stel tot môreaand – van 4-uur die middag tot 10-uur saans. Dit volg op opwekkingseenhede wat buite werking is en onderbrekings in die afgelope 24-uur. Ramokgopa sê hulle werk hard om te verseker beurtkrag word nie ‘n gewoonte nie:

ENG RamokgopaOnLS