Skip to content

Minister Ramokgopa vestig aandag op krisis van R100-miljard se munisipale skuld [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, waarsku dat munisipale skuld aan Eskom tot meer as 100-miljard-rand gestyg het. Hy sê onwettige verbindings vererger die krisis. Die minister sê die regering is besig om ‘n verspreidingsagentskap-ooreenkoms te finaliseer, wat die opgradering van infrastruktuur insluit en inkomstestrome sal verseker. Hy sê die ooreenkoms sal eersdaags in die Parlement ter tafel gelê word vir goedkeuring:

ENG-RamokgopaOnDebt