Skip to content

Minister Ramokgopa verteenwoordig SA by Hamburgse Volhoubaarheidskonferensie [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Maropene Ramokgopa, gaan van môre af die Hamburgse Volhoubaarheidskonferensie in Duitsland bywoon. Die tweedaagse internasionale geleentheid wil optrede oor die doelwitte vir volhoubare ontwikkeling versnel. ‘n Woordvoerder, Litha Mpondwana, sê die minister sal op die bevordering van vennootskappe, gelykheid en volhoubare ontwikkeling fokus om vooruitgang in die land en op die vasteland te bevorder:

ENG-MpondwanaOnConference