Skip to content

Minister Ramokgopa sê SA het nie ‘n steenkoolprobleem nie, maar ‘n vrystellingsprobleem [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa daag die opvatting uit dat Suid-Afrika se afhanklikheid van steenkool nie strook met sy klimaatsverbintenisse nie. Hoewel steenkool verantwoordelik is vir die opwekking van meer as 80-persent van die land se elektrisiteit, is die regering verbind om na skoner alternatiewe energiebronne soos son- en windkrag oor te skakel. Ramokgopa sê met die regte tegnologie kan steenkool steeds tot die land se energiemengsel bydra:

ENG RamokgopaOnEmissions