# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering fokus op die verlaging van elektrisiteitskoste omdat hoë koste op huishoudelike inkomste invreet. Die koste van elektrisiteit het van 2007 tot 2024 met 937-persent gestyg. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het onlangs in die spervuur beland met die bekentenis van ‘n fout van 54-miljard-rand in Eskom se tariefbepaling vir die huidige en volgende twee boekjare wat van verbruikers verhaal sal word. Ramokgopa het aan die SABC gesê hoë elektrisiteitspryse maak ook sakeondernemings minder mededingend:
Minister Ramokgopa sê regering fokus op verlaging van elektrisiteitkoste [KLANK]
ENG RamokgopaOnElectricity