Skip to content

Minister Ramokgopa sê kernkrag is steeds deel van Suid-Afrika se energiemengsel [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het Suid-Afrika se verbintenis tot kernenergie bevestig en sê kernkrag word nou internasionaal aanvaar as een van die skoonste vorms van energie. Hy het Dinsdag by die Afrika Energie-indaba in Kaapstad gepraat. Ramokgopa sê die land is verplig om sy kweekhuisgasse te verminder en sy nywerheidsbasis te verbreed:

ENG-RamokgopaOnNuclear