Skip to content

Minister Ramokgopa sê die era van tweesyfer-tariefverhogings is verby [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom is bewus dat hy nie elektrisiteitstariewe kan verhoog soos hy wil nie, omdat mededinging in die bedryf toeneem. Die Nasionale Energiereguleerder het Eskom se kleinhandeltariewe en strukturele aanpassings vir 2025 goedgekeur wat veroorsaak dat pryse van April af met 12,74-persent styg. Die reguleerder het ook ʼn munisipale tariefverhoging van minstens 11,32-persent van Julie af goedgekeur. Ramokgopa sê Nersa moet tegelykertyd Eskom ondersteun, maar ook klante beskerm:

ENG RamokgopaOnTariffs