# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering doen beduidende stappe teen die energiekrisis deur die uitbreiding van elektrisiteitsoordrag-infrastruktuur. Hy beklemtooon die behoefte vir energiesekerheid en die integrasie van hernubare kragbronne. Ramokgopa sê dié stappe beoog om strukturele energiebeperkings op te los en ekonomiese groei te ontsluit deur doeltreffende en betroubare kragvoorsiening te verseker:
Minister Ramokgopa kondig beduidende stappe aan vir energie-uitbreiding [KLANK]
ENG RamokgopaOnExpansion