Skip to content

Minister Nzimande gaan werkgroep aanstel om die uitwerking van Amerikaanse fondsonttrekking te evalueer [KLANK]

# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê hy is besig om ‘n ministeriële werkgroep aan te stel om die uitwerking van die onttrekking van navorsingsbefondsing deur die Amerikaanse regering te bepaal. Die VSA het navorsingsbefondsing wat belangrike biomediese, gesondheids- en verwante samewerkingsprogramme ondersteun, beëindig. Amerikaanse en Suid-Afrikaanse instellings en wetenskaplikes is hierby betrokke. Nzimande het aan eNCA gesê dat dit noodsaaklik is om die langtermyn-sekuriteit en volhoubaarheid van die land se navorsings- en ontwikkelingsbelange te verseker:

ENG NzimandeOnFunding