Skip to content

Minister Ntshavheni sê Amerika is nie verplig om Suid-Afrika te raadpleeg oor die aanstelling van ambassadeurs nie [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het bevestig Suid-Afrika gaan die agtergrond van die nuut-aanstelde Amerikaanse ambassadeur, Brent Bozell, nagaan, en dat die land nie geraadpleeg is oor die keuse nie. President Donald Trump het die benoeming aangekondig van die regsgesinde media-kritikus te midde van groeiende spanning tussen die lande. Ntshavheni het ook Amerikaanse besorgdheid oor die regering se grondhervormingsbeleid verwerp en sê dis gegrond op vals voorstellings: 

 

ENG NtshavheniOnBozell