Skip to content

Minister Ndabeni-Abrahams sê regering sal spazawinkels met nakoming help [KLANK]

# Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê die regering sal spazawinkels en voedselverkooppunte wat nog nie aan nakomingsvereistes voldoen nie, bystaan. Ná verskeie voorvalle van voedselvergiftiging en sterftes weens voedseloordraagbare siektes, is spazawinkels en voedselverkooppunte versoek om teen die 28ste van verlede maand te registreer. Ndabeni-Abrahams sê 61 sakereguleringsbeamptes is gewerf om onder meer bewusmakingsveldtogte, navorsing en geo-kartering van spazawinkels en voedselverkooppunte, en ander funksies te hanteer:

ENG AbrahamsOnAssistance