# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die bekendmaking van die verslag oor die tender vir die suurstofaanleg van 800-miljoen-rand sal uiteindelik die omstredenheid opklaar. ‘n Forensiese ondersoek het bevind dat die Onafhanklike Ontwikkelingstrust die tender vir die aankoop van suurstofaanlegte by 55 openbare hospitale aan ‘n ongekwalifiseerde maatskappy toegeken het. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die betrokke individue het nie net finansiële korrupsie gepleeg nie, maar burgers van dringende lewensondersteuning in die vorm van suurstof ontneem:
Minister Motsoaledi verwelkom bekendmaking van verslag oor onreëlmatige toekenning van R8-miljoen suurstofaanleg [KLANK]
ENG MohaleOnTender