Skip to content

Minister Motsoaledi sê geen risiko bestaan vir uitbreking van hantavirus in Suid-Afrika nie [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê geen gevaar bestaan dat die hantavirus in Suid-Afrika sal uitbreek nie. Altesaam 97 mense in Suid-Afrika het moontlik kontak gehad met mense wat verbind word met die uitbreking op die Nederlandse passasierskip, MV Hondius, waaraan drie mense dood is. Gesondheidsamptenare het die virus by ‘n Britse passasier geïdentifiseer na sy aankoms in Suid-Afrika. Motsoaledi sê die virus versprei nie maklik tussen mense nie:

ENG MotsoalediOnHantavirus