# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, lewer vandag die hoofrede by die eerste sessie van die vierde G20-Gesondheidswerkgroep in Gauteng. Afgevaardigdes sal moontlikhede ondersoek vir die oordrag van tegnologie, volhoubare finansiering, en regulatoriese belyning om billike toegang tot lewensreddende toerusting te verseker tydens mediese noodgevalle. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die vergadering vind plaas op ʼn belangrike tyd vir wêreldgesondheid omdat die wêreld probleme soos die moontlikheid van toekomstige pandemies en klimaatsverandering in die gesig staar:
Minister Motsoaledi sê die G20-gesondheidswerkgroep sal op gereedheid vir pandemies fokus [KLANK]
ENG FosteronPandemic