Skip to content

Minister Motsoaledi sê besnoeiings dra by tot gesondheidsorgwerkers se probleme [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê langdurige swak plekke in die openbare gesondheidstelsel moet dringend aangespreek word. Dit volg nadat die Gesondheidsombud bevind het die dood van ses gesondheidswerkers by mediese instellings in KwaZulu-Natal was nie die gevolg van swak werksomstandighede of afknouery en viktimisasie in die werkplek nie. Die ondersoek het wel aansienlike sistemiese probleme geïdentifiseer wat mediese beroepslui raak. Motsoaledi sê besnoeiings dra grootliks by tot probleme wat gesondheidswerkers se welstand betref:

ENG MotsoalediOnAusterity