Skip to content

Minister Motshekga woon VN-ministeriële vergadering oor vredesbewaring in Berlyn by [KLANK]

# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, is in Berlyn, Duitsland, waar sy die Verenigde Nasies se Ministeriële Vergadering oor vredesbewaring bywoon. Die hoëvlakforum, wat gister begin het en vandag afsluit, bring ministers van Verdediging van regoor die wêreld bymekaar om die versterking van vredesmandate te bespreek en steun vir toekomstige vredesoperasies te verseker. Die Ministerie se woordvoerder Onicca Kwakwa sê Motshekga sal ook met haar eweknieë, insluitend Duitsland se minister van Verdediging, Boris Pistorius, gesels oor bilaterale kwessies:

ENG KwakwaOnPeacekeeping