Skip to content

Minister Motshekga sê Suid-Afrika sal nie betrokke raak by Amerika/Iran-konflik nie [KLANK]

# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, sê Suid-Afrika sal nie betrokke raak by die konflik tussen Amerika en Iran nie, en bly by sy onverbonde buitelandse beleid. Die regering hou vol dat die land ʼn beleid handhaaf wat gebaseer is op soewereine gelykheid, wedersydse respek en nie-inmenging. Minstens drie-duisend-468 mense is na bewering dood in Amerika en Israel se aanvalle op Iran. Motshekga sê Suid-Afrika handhaaf diplomatieke bande in verskillende streke:

ENG MotshekgaOnNonAlignment