# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, sê die finansiering van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskapsending in die Demokratiese Republiek die Kongo kom van die 16 lande wat die SAOG uitmaak. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het begin met die onttrekking in fases van troepe uit die DRK. Die geraamde koste van die missie is ongeveer drie-miljard-rand. Motshekga sê hulle wag nog op die SAOG om te sê hoeveel Suid-Afrika moet bydra:
Minister Motshekga sê DRK-sending word gefinansier deur die 16 lande wat SAOG vorm [KLANK]
ENG MotshekgaOnMoney