# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê Suid-Afrika het bewys eenheid is krag en dialoog is mag in ‘n wêreld wat sukkel met ongelykheid, digitale ontwrigting en geslags-gapings. Sy het die 114de sitting van die Internasionale Arbeidskonferensie in Genéve, Switserland, bygewoon waar besprekings gewentel het om die wêreld van werk, maatskaplike dialoog en driedeling. Haar woordvoerder, Thobeka Magcai, sê Suid-Afrika gaan volgende jaar die konferensie se bestuursraadsvergadering aanbied:
Minister Meth sê Suid-Afrika is onstuitbaar besig om werkstoekoms te vorm [KLANK]
ENG MagcaiONShaping