# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die regering bou ‘n omvattende regerings- en samelewings-benadering om werkloosheid aan te pak. Sy het tydens die voorlegging van haar begroting in die Nasionale Raad van Provinsies dringende optrede versoek, veral rakende werkskepping vir die jeug. Meth sê meer as 79-persent van befondsde vakatures is geadverteer. Sy sê die doelwit is om die vakaturekoers teen einde vanjaar tot 12-persent te verminder, met die departement wat ‘n toekenning van vier-miljard-rand vir die 2025/26-boekjaar beskikbaar het:
Minister Meth sê omvattende regeringsbenadering tot werksgeleenthede nou nodiger as ooit [KLANK]
ENG MethOnApproach