Skip to content

Minister Meth sê DA se hofsaak teen wysigings op Wetsontwerp op Gelyke Indiensneming is ‘n aanval op transformasie [KLANK]

# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die DA se regsaak teen wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming gekritiseer en dit as ’n aanval op transformasie beskryf. Meth het die DA daarvan beskuldig dat hulle probeer om ongelykhede uit die apartheidsera te handhaaf en die vordering sedert 1994 om billikheid in die werkplek te bevorder, te verhinder. Woordvoerder van die departement, Thobeka Magcai, sê die wysigings is daarop gemik om billike verteenwoordiging oor alle werkvlakke heen, met buigsame diversiteitsteikens te verseker  en nie met vaste kwotas nie.

 

ENG MagcaiOnCourtChallenge