# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die repatriasie van die oorskot van anti-apartheidshelde en inheemse Khoi- en San-voorouers is die sleutel tot die regstelling van geskiedkundige ongeregtighede. Hy het die herbegrafnisse van die oorskot van 58 Khoi- en San-mense genoem, terwyl gesprekke met die Universiteit van Glasgow voortduur om meer Khoi- en San-oorskot uit Skotland terug te besorg. McKenzie het die publiek versoek om te help met inligting om diegene wat in ballingskap gesterf het, te identifiseer:
Minister McKenzie versnel die repatriasie van voorouers en bannelinge [KLANK]
ENG-McKenzieOnRepatriation