Skip to content

Minister McKenzie betreur die dood van legendariese lid van Ladysmith Black Mambazo [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die dood van ʼn lid van die wêreldberoemde Ladysmith Black Mambazo is ʼn verlies vir Suid-Afrika en die musiekbedryf. Die 77-jarige Albert Mazibuko, wat meer as vyf dekades lank die ikoniese groep se sanger was, is Sondag oorlede. McKenzie se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê Mazibuko was die bewaker van ʼn uitsonderlike Suid-Afrikaanse klank wat internasionaal weerklink en mense verenig het:

ENG VelaphiONLegenday