Skip to content

Minister Mchunu verwelkom hoëvlak-ondersoek na verdwyning van drie polisiekonstabels [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê sy departement het volle vertroue in die span wat die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, saamgestel het om die verdwyning van drie polisiekonstabels te ondersoek. Die woordvoerder van die ministerie, Kamogelo Mogotsi, sê Linda (uitspraak: Lienda) Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge is Woensdag laas by die Engen-garage naby die Grasmere-tolplaza langs die N1 gesien:

ENG KamogeloonConstables